Hoe om musiek by blog te voeg

Skep eers die musiek aan-af knoppie op jou sidebar, as volg:
- Vind die skakel wat jy moet gebruik deur eers op die volgende skakel te klik
http://www.bloggerbuster.com/2007/07/add-background-music-to-your-blog.html. Dit neem jou na 'n Post in Blogger Buster toe
- Copy die link wat onder hierdie icon voorkom: (as ek dit copy en hier paste dan verander dit direk in die icon, so die eintlike link is as volg, maar wanneer jy dit copy, haal net die DIT op 2 plekke uit voor jy dit paste: )


- In jou blog, click Customise bo regs
- Click Add a Gadget
- Click die plus-teken by HTML/Java Script
- Tik enigiets in Title
- Paste die skakel wat jy gecopy het in die body van die HTML/Java Script gadget

Dit sal nog nie speel nie, maar vervang die deel vanaf "http..." tot net voor autostart , met jou eie embedded musiek-link; dus as jy mooi musiek vind, copy die embed skakel en vervang 'n gedeelte van die skakel binn-in die body van die HTML/Java gadget. Dus skep jy so jou eie nuwe skakel. :
- Jy sal dus die gadget moet Edit deur op die tools-prentjie te click - op die skroewedraaier.
- Gebruik net die src gedeelte van die embed skakel en paste dit in die plek van src="http://yoursite.com/yourmusic.mp3"

Add 'n Comment by hierdie post indien dit nie sin maak nie

Comments

Popular posts from this blog

Mannin