Die non en die riller Get link Facebook X Pinterest Email Other Apps December 22, 2009 Ons gaan neem dvd's uit 'n paar dae gelede. Toe ons nadese in die kar klim, se^ Benjamin sag, "ek het nog nooit 'n non in 'n dvd-winkel gesien nie, en toe neem sy nogal 'n riller uit!" :-) Read more